Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
ANO: Inligtingsessie: Navigeer die POPIA en die implikasies daarvan in die HO-konteks
Begin: 20/09/2022, 12:30
Einde: 20/09/2022, 14:00
Kontak:Whitney Prins -
Plek: MS Teams

In hierdie sessie sal Jerusha Naidoo die deelnemers lei deur die stap-vir-stap-proses om hul eie privaatheidsimpak-selfevaluering uit te voer deur gebruik te maak van die PISA-instrument wat beskikbaar is op die Afdeling vir Inligtingbestuursdienstoonbank. Hierdie handige hulpmiddel kan gebruik word in die evaluering van navorsingsprojekte of in die PASS-omgewing waar persoonlike inligting verwerk word.

Die MS Teams-skakel sal aan alle geregistreerde deelnemers per e-pos gestuur word.

 

Vir enige navrae, kontak asseblief vir Whitney Prins by drdcomm@sun.ac.za