Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PEAR REGISTRATION BANNER (940 × 310 px).png
ISHS XIV internasionale Peersimposium 2023
Begin: 22/01/2023, 08:00
Einde: 26/01/2023, 17:00
Kontak:Symposium Secretariat: Southern Cross Conference - +27 82 414 4378
Plek: STIAS Wallenberg Research Centre: 10 Marais Road, Stellenbosch, South Africa

Die tema vir die XIV Internasionale Peersimposium is "Peerproduksie Nou en in die Toekoms".

Sluit aan by die gesprek terwyl ons hierdie onderwerpe en meer verken:

  • Plantstelsels, 
  • Teling, 
  • Na-oes Fisiologie en Tegnologie
  • Kultivar en Onderstam-evaluering
  • Plantvoeding
  • Biotegnologie
  • Voortplantingsbiologie
  • Produksie en Ekonomiese Aspekte
  • Plantfisiologie
  • Ekofisiologie
  • Groeiregulering
  • Vooroesfaktore wat Na-oes Kwaliteit beïnvloed
  • Plaag- en Siektebestuur

Registrasies is nou oop: https://bit.ly/3RV1hqN​

Vir verderre inligting: pearsymposium2023.co.za​​​