Fasliteitsbestuur nooi jou na 'n informele praatjie deur ons landskapspan oor die voëls, bye en inheemse plante in die tuine op die Stellenbosch-kampus.