Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
ANO Inligtingsessie Webinar: Projekbegrotings
Begin: 12/04/2022, 12:00
Einde: 12/04/2022, 12:30
Kontak:Whitney Prins -
Plek: MS Teams

​'n  Gedetailleerde begroting moet vir elke navorsingskontrak wat finansiële implikasies het, opgestel word. Sommige befondsingsinstansies is baie voorskriftelik rakende die items wat befonds kan word en wat dus by begrotings ingesluit kan word. Verder is dit ook belangrik om seker te maak dat die begroting volledig is en alle moontlike kostes insluit

Hierdie kort sessie oor Projektebegrotings sal deur Suzette Els, Projekrekenmeester, aangebied word.

Hierdie sessie sal projekbegroting dek; waar om te begin, goedkeurings en nakoming van finansiële beleide, asook finansiële verslagdoening aan befondsers.

Registreer hier​