Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
GBV: hoe dit die lewens van die LGBTQIA+ gemeenskap beïnvloed
Begin: 07/12/2021, 13:00
Einde: 07/12/2021, 14:00
Kontak:Jill Ryan -
Plek: MS Teams

Sluit asseblief by ons aan vir 'n gesprek oor geslagsgebaseerde geweld (GBV) en hoe dit die LGBTQIA+ gemeenskap beïnvloed. Universiteit Stellenbosch se SPECTRUM! en een van die Eenheid vir Gelykwaardigheid se vennote, Gender Dynamix, sal hierdie gesprek fasiliteer. Hulle sal GBV en die impak daarvan op die LGBTQIA+ gemeenskap, toegang tot ondersteuningsdienste, aanspreeklikheid en verantwoordelikheid, en bondgenootskap bespreek.

Datum: 7 Desember 2021

Tyd: 13:00 - 14:00

Platform: Microsoft Teams

Om vir die aanlyn gesprek te registreer, klik hier.

Vir meer inligting, kontak Dr Jill Ryan by jillryan@sun.ac.za.