Voertuigtender/ Vehicle Tender
Voertuie kan op Dinsdag 16de November 2021 vanaf 8h30 – 16:00 by Stellenbosch Universiteit Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 16de November 2021 by gemelde adres ingelewer word.
Klik hier om die voertuiglys te sien.
Kontak: Lelanie Langford 808 467 vir verder inligting.