Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher BIblioteekwebinare in Oktober
Begin: 13/10/2021, 10:00
Einde: 13/10/2021, 10:00
Kontak:Marié Roux - 0218089917
Plek: Online webinar

Sien hiermee die lys van die laaste drie webinare wat hierdie semester aangebied word in die #SmartResearcher reeks. ​'n Skakel na MS Teams sal aangestuur word gedurende die registrasieproses.​​

​Inhandiging van jou tesis/proefskrif tot SUNScholar
Datum: Dinsdag 19 Oktober, 12:30-13:30

Bespreek asseblief hier

Maak belangrike besluite oor die publisering van jou navorsing
Datum: Woensdag 20 Oktober, 10:00-13:00

Bespreek asseblief hier

Verbeter jou navorsingsimpak

Datum: Donderdag 21 Oktober, 10:00-13:00

Bespreek asseblief hier