Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die EPON Projek, veiligheid en goeie regering in Africa
Begin: 21/10/2021, 13:30
Einde: 21/10/2021, 16:30
Kontak:Francois Vrey - +27825934225
Plek: MS Teams & broadcasted from STIAS

​SIGLA @ Stellenbosch, bied saam met die Koninklike Deense Verdedigingskollege in Kopenhagen en die Instituut vir Geregtigheid en Versoening 'n webinaar aan wat oor die toekoms van vredesoperasies in Afrika handel. Die webinaar sluit in gebeure in Niger, Mosambiek, die gevolge vir Afrika na gebeure in Afghanistan, en regionale opsies en optredes, 'n Oorsig van sy nuutste boek oor Terrorisme in Afrika deur Prof Hussein Solomon, sluit die verrigtinge af. Verdere detail beskikbaar by Conferences and workshops (sun.ac.za). Navrae - Prof F. Vrey fvrey@sun.ac.za .​