Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Graad 11 Webinaar
Begin: 20/10/2021, 18:00
Einde: 20/10/2021, 19:00
Kontak:Centre for Student Recruitment and Career Advice | Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies -
Plek: Online | Aanlyn

Wat maak Universiteit Stellenbosch uniek en wat behels die aansoekproses?

Hierdie webseminaar sal aangebied word deur die adviseurs van die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies by Universiteit Stellenbosch en is gemik op graad 11 leerders, ouers en Lewensoriëntering-onderwysers.

Die hoof doel is om ʼn oorsig te bied oor die Universiteit in die algemeen; die aansoekproses en programme wat aangebied word. Deelnemers sal ook ʼn geleentheid kry om vooraf vrae in te stuur wat tydens ʼn vraag-en-antwoord sessie bespreek sal word.

Datum: 20 Oktober 2021
Tyd: 18:00

Wil jy graag hierdie geleentheid bywoon? Registreer hier:

Afrikaanse sessie: https://bit.ly/3AyAjMl

Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!​