Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gendergebaseerde geweld
Begin: 20/08/2021, 10:30
Einde: 20/08/2021, 12:30
Kontak:Grizelda Adams -
Plek: MS Teams

​In hierdie sessie ondersoek ons intiemeverhoudingsgeweld (IVG), die rol van trauma, verantwoording, en hoe genderverwagtinge ons begrip van GGG kan beïnvloed.