Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Reflecting on Gender
Begin: 13/08/2021, 10:30
Einde: 13/08/2021, 12:30
Kontak:Grizelda -
Plek: MS Teams

​Die krag van musiek as platform vir sosiale verandering is onmiskenbaar en in hierdie sessie word dit gebruik as medium waardeur norme oor gender en seksualiteit, asook stereotipes versterk word. Die oogmerk met die sessie is om musiek uit verskillende dekades te verken en gesprek te voer oor die uitbeelding van norme oor gender en die manier waarop hierdie beelde en lirieke ons eie opvattings beïnvloed.