Die #SmartResearcher Biblioteekwerkswinkels sal voortgaan om in webinaarformaat aangebied te word in die tweede semester van 2021. Sien hier onder meer inligting oor die webinare wat in Augustus aangebied sal word. Die skakel na MS Teams sal gedeel word tydens die registrasieproses
|
Nuttige hulpmiddele en toepassings vir navorsing Datum: Donderdag 12 Augustus, 09:30-11:30 Bespreek hier |
Biblioteekoriëntering vir nagraadse studente en akademiese personeel Datum: Maandag 16 Augustus 2021, 09:30-12:00 Bespreek hier |
Hoe om Regeringstatistiek te vind Datum: Woensdag 18 Augustus 2021, 09:00-10:30 Bespreek hier
|
Inleiding tot Navorsingsdatabestuur Datum: Dinsdag 24 Augustus 2021, 11:00-13:00 Bespreek hier
|
Wenke oor hoe om jou tesis te formateer (MS Word) Datum: Woensdag 25 Augustus 2021, 11:00-13:00 Bespreek hier
|
Mendeley vir verwysingsbestuur Datum: Donderdag 26 Augustus 2021, 14:00-15:30 Bespreek hier
|
Deel en disseminasie van data Datum: Dinsdag 31 Augustus 2021, 11:00-13:00 Bespreek hier
|