Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
The Conversation bied aanlyn werkswinkel aan.
Begin: 26/08/2021, 11:30
Einde: 26/08/2021, 13:30
Kontak:Martin Viljoen - 0218084921
Plek: Online

In vennootskap met The Conversation Africa word 'n 2 ure aanlyn wetenskapskommunikasie-werkswinkel op Donderdag 26 Augustus aangebied

Vir die hedendaagse navorser maak navorsingsigbaarheid saak. Alhoewel publikasie in eweknie-geëvalueerde vaktydskrifte noodsaaklik is, is dit ook wys en nuttig om ander maniere te oorweeg om wyer gehore te bereik, soos beleidmakers, die algemene publiek en om blootstelling te kry.

​Die US span kragte saam met The Conversation Africa (TC Africa) wat 'n aanlyn werkswinkel van 2 uur vir wetenskaplikes gaan aanbied oor hoe om vir die media te skryf. Die werkswinkel is 'n praktiese en interaktiewe sessie wat navorsers gaan met vaardighede gaan toerus om vir The Conversation te skryf. Die werkswinkel fokus op hoe navorsers navorsingsbevindinge en insigte die beste aan nie-akademiese gehore gekommunikeer kan word, hetsy dit die algemene publiek of beleidmakers is. Die skryfkuns sal wetenskaplikes bemagtig om artikels aan die media voor te lê en sleutelboodskappe te formuleer wanneer hulle vir die algemene publiek skryf.

Registree/RSVP teen20 Augustus hier. Die webinar vind op Zoom plaas en die Zoom details word na registrasie deurgegee.

Wie kan bywoon: Akademici, nadoktorale-genote en PhD-kandidate van die Universiteit Stellenbosch kan die klas bywoon. (Dit is ongelukkig nie oop vir meestersgraadstudente nie). ln

​Meer inligting: Martin Viljoen, media@sun.ac.za

-------------------------------------

About The Conversation: 

The Conversation Africa is a media organisation that works with academics and scientists, helping them to translate, write and share their research and expertise in an accessible way and sharing those insights with the ordinary public on a dedicated news and analysis website – www.theconversation.com/africa . The research and scholarly endeavour of African academics and scientists can have a significant bearing on societal issues, yet many academics and scientists lack the skills, experience necessary to write for non-scientists audiences and often also lack opportunities to do so. This means that their wealth of knowledge and research often remains trapped within university corridors, within peer-to-peer journals, leaving the public and the policy community deprived of access to important insights that could help shape evidence-based policymaking. The mission of The Conversation is to increase the visibility of African academics, scientists, their work and scholarship in society. Thus far, the initiative has been well received across the continent. Since launching in 2015, TC-Africa has published over 4 800 academics, cumulatively their over 7 000 articles have reached over 90 million reads online globally.