Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Geestesgesondheid Bewustheid in die Werksomgewing Webinaar
Begin: 04/08/2021, 13:00
Einde: 04/08/2021, 14:00
Kontak:Hanli Brink - 0218083826
Plek: Zoom Webinar

​​

Geestesgesondheid bewustheid in die werksomgewing Webinaar

Stellenbosch Network nooi jou uit na hierdie insiggewende webinaar:

Datum: Woensdag 4 Augustus 2021

Tyd: 13:00

Registreer Here

Ons deel kundiges se advies en raad oor hoe om die stigma van geestesgesondheid te hanteer en ook hoe om op te staan indien jy ondersteuning en/of hulp benodig. 

Geoff McDonald is 'n internasionale spreker en konsultant wat geestesgesondheid en ander gesondheidsaspekte aanspreek wat die werks-omgewing beïnvloed.  Hy het al by verskeie instansies en organisasies regoor die wêreld gepraat, insluitende Cambridge, Oxford, Bologna & Warwick Universiteite en geleenthede in Australië, Japan, Amerika, Europa, Suid-Afrika en Turkye aangebied. ​

Chrizelda Walters is 'n geregistreerde bedryfsielkundige met 16 jaar ondervinding in menslike hulpbronbestuur.  Sy is 'n geregistreerde afrigter met die International Coaching Federation en 'n geregistreerde lid van Coaches and Mentors of South Africa.