Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Spiritualiteit en Naasbestaan
Begin: 14/07/2021, 13:00
Einde: 14/07/2021, 14:00
Kontak:Ricky Brecht - 021 808 3660
Plek: WednesdayArtTalkabout

​Die Universiteit Stellenbosch Museum nooi u uit na 'n Woensdag‑kunsgesprek met Steve Willis en Fatih Benzer, wanneer hulle gesels oor Spiritualiteit en Naasbestaan. Al twee is praktiserende kunstenaars en dosente in die Departement Kuns en Ontwerp aan die Missouri State University in Springfield, Missouri, in die VS.

DATUM:          WOENSDAG, 14 JULIE 2021

TYD:                 13:00 – 14:00 (SAST)

WEBINAAR:    MS TEAMS

Klik op hierdie skakel om vir die Woensdag-Kuns​gesprek op 14 Julie 2021 te registreer:​

WednesdayArtTalkabout