Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Middaguurgesprek: Marius Swart in gesprek met Pieter Fourie
Begin: 15/04/2021, 13:00
Einde: 15/04/2021, 14:00
Kontak:Lenelle Foster -
Plek: Lokaal 229, Lettere en Sosiale Wetenskappegebou | Room 229, Arts and Social Sciences Building

​In die eerste Middaguurgesprek vir 2021 gesels Marius Swart met Pieter Fourie oor sy debuutroman The heart is the size of a fist en die vertaling ’n Hart is so groot soos ’n vuis.

Die gesprek vind plaas Donderdag 15 April om 13:00 in lokaal 229, Lettere en Soisale Wetenskappegebou.

Weens Covid-maatreëls word getalle beperk. Die sessie sal nie elektronies gebeeldsend word nie.

Kontak Lenelle Foster teen Woensdag 14 April om ’n sitplek te bespreek.