Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher Biblioteekwebinare in April
Begin: 30/03/2021, 10:00
Einde: 30/03/2021, 10:00
Kontak:Marié Roux - 0218089917
Plek: Online webinar

Die #SmartResearcher Biblioteek werkswinkels word gedurende 2021 in webinaarformaat aangebied. Die volgende webinare vind plaas in April (kliek asseblief op die skakel vir meer inligting en om te bespreek).  

Beginsels van data visualisering
 7 April, 11:00-13:00

Kopieregkwessies met die skryf van tesisse en proefskrifte​
 8 April, 12:30-13:30

Hoe om 'n literatuuroorsig te doen
13 April, 09:00-11:00

How to conduct a Literature Review 
28 April, 09:00-11:00​

Hoe om die Institusionele Navorsingsdata bewaarplek te gebruik (SUNScholarData)
13 April, 11:00-13:00

Oorsig van sagteware vir effektiewe data analise en visualisering ​​​ 
14 April, 14:00-16:00

'n Oorsig van funksionaliteite van SAS vir data analise en visualisering (NUUT)
19 April, 11:00-12:30

Inleiding tot data visualisering met Tableau en RAWGraphs​ ​​
21 April, 11:00-13:00

Mendeley vir verwysingsbestuur ​​
22 April, 11:00-12:30

Verbeter die sigbaarheid van jou navorsingsuitsette deur middel van selfargivering​
29 April, 11:00-12:30