Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Sistematiese oorsig van ekonomiese evaluering
Begin: 17/03/2021, 16:00
Einde: 31/03/2021, 16:00
Kontak: Tracey Pietersen -
Plek: Online

​Die Afdeling Gesondheidsisteme en ​​Publieke Gesondheid bied vanaf April tot Junie 2021 'n kortkursus aan oor die sistematiese oorsig van ekonomiese evaluering.​

Meer inligting hier beskikbaar.