Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Bewysingeligte besluitneming: die kuns, wetenskap en kompleksiteit van kennisvertaling
Begin: 06/04/2021, 13:00
Einde: 06/04/2021, 13:00
Kontak:Liesel Floor -
Plek: Online

​Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (SGBO) in die Department van Globale Gesondheid by die Fakulteit van Gesondheid en Gesondheidswetenskappe, bied 'n vyf-weeklange aanlyn kortkursus aan (van 6 April tot 7 Mei 2021) om navorsers 'n omvattende begrip te gee van bewysingeligte besluitneming en die rol van kennisvertaling om dit te bevorder.