Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Alumni-praatjie: COVID-19-entstowwe
Begin: 25/02/2021, 17:00
Einde: 25/02/2021, 18:30
Kontak: -
Plek: MS Teams

U word genooi om in te skakel vir 'n aanlyn gesprek oor die COVID-19-entstowwe deur gesondheidsberoeplui.

Die sprekers gaan gesels oor die effektiwiteit en veiligheid van die verskillende COVID-19-entstowwe, asook wat die nuwe variante vir die entstowwe en uiteindelike beheer van die pandemie beteken.

Die sprekers sluit in:

  • Professor Gerhard Walzl – Molekulêre Biologie en Mensgenetika; Direkteur van die Immunologie Navorsingsgroep
  • Professor Wolfgang Preiser – Mediese Virologie
  • Professor Helmuth Reuter – Kliniese Farmakologie
  • Professor Hassan Mahomed – Publieke Gesondheid
  • Dr Jantjie Taljaard – Oordraagbare Siektes
  • Dr Therese Fish – Vise-dekaan: Kliniese Dienste en Sosiale Impak (Universiteit Stellenbosch Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe)

RSVP: Stuur 'n e-pos aan alumni@sun.ac.za
(Die skakel na die geleentheid sal op Dinsdag 23 Februarie per e-pos gestuur word.)