Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#Ideasforchange poster
#Ideasforchange Uitdaging
Begin: 28/08/2020, 09:00
Einde: 21/09/2020, 17:00
Kontak:Hanli Brink -
Plek: Stellenbosch

​Stellenbosch Network is opsoek na nuwe idees vir toeganklikheid tot data, tegnologie en vervoer.  Die #Ideasforchange Uitdaging is oop vir almal wat plaaslik woon en/of werk.  Enige idees wat deur middel van innovasie toegepas kan word is welkom!  Gaan na    https://bit.ly/SBOSIDEAS2020 vir verdere informasie en om jou idee met ons te deel.