Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
US INTERNASIONAAL AANLYN JEUG BESPREKING REEKS
Begin: 24/06/2020, 14:00
Einde: 08/07/2020, 15:00
Kontak:SU International communications -
Plek: Microsoft Teams - Links provided to join session

Met die viering van Junie as Jeugmaandbied die Universiteit van Stellenbosch Internasionaal oor die volgende drie weke ‘n reeks van 60 minute aanlyn besprekings aan wat gebaseer is op wêreldwye jeugaangeleenthede as ‘n manier om interaksie onder ons ons plaaslike – en internasionale jeug te versekerasook om deel te neem aan die viering van ons jeug en sodoende die belangrikheid van jeugontwikkeling te beklemtooninsluitend sekere geleenthede en moontlikhede wat bestaan om die jeug van die toekoms suksesvol toe te rus. 
 Prof Madonsela (1).pngFarai.png

Alberto_Final (1).pngAlberto_Final (1).png



 

Skakels om by die sessies aan te sluit: 

COVID-19 Uitweking op Afrika Jeug: Onderrig en Motiverings  Woensdag, 24 Junie: 

Moontlikhede tot Jeug Betrokkenheid om Sodoende Rampe te Verminder en Weerbaarheid te Bou  Woensdag, 1 Julie: 

Die Jeug en Internasionale Tersiêre Onderrig – Woensdag, 8 Julie: