Op Donderdag 18 Junie bied die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid 'n webinaar aan oor COVID-19 Provinsiale Beroepsgesondheids- en veiligheidsmaatreëls.
Die spreker is dr WAJ (Jack) Meintjes, 'n spesialis in arbeidsgeneeskunde.
Hierdie webinaar vorm deel van die Futureproofing Public Health COVID-19 webinaar-reeks.
Kliek hier vir meer inligting.