Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
19 Junie Postkwalitatiewe Seminaar
Begin: 19/06/2019, 10:00
Einde: 19/06/2019, 11:30
Kontak:Dr Karin Cattell-Holden - +27 21 808 9617
Plek: Den Bosch

LET WEL:  Die datum van die seminaar met Prof. Vivienne Bozalek van UWK  oor postkwalitatiewe navorsingsmetodologie het verander.  Die seminaar vind nou plaas op Woensdag 19 Junie 2019, 10:00 tot 11:30, by Den Bosch.
 
Belangstellendes kan kontak maak met Dr. Karin Cattell-Holden by kcattell@sun.ac.za.