Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Woensdagkunswandelinge
Begin: 03/07/2019, 13:00
Einde: 03/07/2019, 14:00
Kontak:Natasha Coltman - 021 808 3691
Plek: Stellenbosch University Museum

​Met sy Woensdagkunswandelinge stel die Universiteit Stellenbosch Museum die kunsversameling ten toon wat die Universiteit die afgelope 100 jaar opgebou het. Vanaf Februarie 2019 bied die museum elke eerste Woensdag van die maand rondleidings van kunswerke uit die Universiteit se permanente kunsversameling aan. Die Woensdagkunswandelinge is gratis vir alle lede van die publiek, en vind gedurende die etensuur van 13:00 tot 14:00 plaas.

Datums en temas:

3 Julie:             Solomon Caesar Malan

7 Augustus:     John Muafangejo

4 September:  Willie Bester

2 Oktober:      William Kentridge

6 November:  Christo Coetzee

4 Desember:   Auguste Rodin


RSVP: 021 8083691 of ncoltman@sun.ac.za

Plek: University Museum