Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Rondleiding in uitstalling: ʼn Honderd artefakte vir ʼn honderd jaar
Begin: 06/06/2019, 13:00
Einde: 06/06/2019, 14:00
Kontak:Natasha Coltman - 0218083691
Plek: Stellenbosch University Museum


Dit is 'n uitsonderlike uitstalling omdat die 100 artefakte nie direk met mekaar verband hou nie, maar brokkies van 'n honderd jaar se geskiedenis verteenwoordig. Uitstaltegnieke en die interpretasie van enkel voorwerpe, sowel as 'n uitstalling in die geheel, word bespreek. Die aanbieder is prof Matilda Burden.

Datum:       6 Junie 2019

Tyd:            13.00

Plek:           Universiteitsmuseum, Ryneveldstraat 52, Stellenbosch

RSVP:         Natasha Coltman: 021-8083691, ncoltman@sun.ac.za

Ligte verversings word na die rondleiding bedien.