Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Maties in die Swartland
Begin: 16/05/2019, 18:00
Einde: 16/05/2019, 21:00
Kontak:Marvin Koopman - 021 808 9265
Plek: BILL&CO | MARVEL , 1 Pleinstraat, Malmesbury
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Alumni-betrekkinge Afdeling hou 'n netwerk-geleentheid in die Swartland area saam met spesiale gassprekers, Andre Morgenthal en Rosa Kruger van The Old Vine Project.

Wanneer: Donderdag 16 Mei 2019
Tyd: 18:00
Waar: BILL&CO | MARVEL , 1 Pleinstraat, Malmesbury, Wes-Kaap

RSVP is noodsaaklik vanweë beperkte kapasiteit, so bespreek asseblief teen Maandag 13 Mei en dui ook spesiale dieetvereistes aan. Rig asseblief jou RSVP en enige navrae aan Marvin Koopman by marvin@sun.ac.za of 021 808 9265.