Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Jaarlikse Willie D. Jonker Gedenklesing
Begin: 28/02/2019, 17:30
Einde: 28/02/2019, 21:00
Kontak:Helette van der Westhuizen -
Plek: Attie van Wyl Konservatorium, Stellenbosch Uniiversity

Die jaarlikse Willie D. Jonker Gedenklesing vind plaas op Donderdag 28 Februarie 2019 om 18:00 in die Attie van Wijk Ouditorium by die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, Dorpstraat 171, Stellenbosch. Willie Jonker was Professor in Teologie aan die Universiteit Stellenbosch van 1971 tot 1992.

Dr Nadia Marais sal die gedenklesing lewer met die tema: “Water by die wyn"? Willie Jonker as digter-teoloog. Die lesing sal in Afrikaans wees, maar 'n uitdeelstuk sal in Engels beskikbaar wees. Verversings word bedien vanaf 17:30.

 

RSVP teen Maandag 25 Februarie 2019 by Helette, hvdwest@sun.ac.za​​​