Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
The Political Vitality and Vital Politics of Césaire’s Discourse on Colonialism
Begin: 14/03/2019, 12:15
Einde: 14/03/2019, 13:30
Kontak:RSVP by 12 March: Landi Meiring -
Plek: Historical Trauma and Transformation Seminar Room, GG Cillié Education Building, Ryneveld Street, (Across from the entrance to Faculty of Arts & Social Sciences)

​Mara Viveros Vigoya is 'n professor aan die Skool vir Geslagstudies en die Departement Antropologie aan die Nasionale Universiteit van Colombia.


 
Sy het haar PhD in Antropologie van die Ecole des Hautes Etudes en Sciences Sociales in Parys ontvang en het later verskeie van Aimé Césaire se politieke geskrifte in Spaans vertaal.

 
Prof Vigoya, 'n akademiese-aktivis in die Colombiaanse feministiese beweging, het wyd gepubliseer in wetenskaplike tydskrifte en is mede-outeur van boeke oor kwessies wat verband hou met die verhouding tussen sosiale verskille en ongelykhede, en die interseksionaliteit van geslag, seksualiteit, klas, ras en etnisiteit in die sosiale dinamika van Latyns-Amerikaanse samelewings. Haar nuutste boek oor hierdie temas is Les Couleurs de la Masculinite: Expériences intersectionnelles et pratiques die pouvoir en Amérique du Sud.

 
In die komende lesing, sal sy die belang van Césaire se werk in vandag se wêreld bespreek en kyk hoe huidige dekoloniale en feministiese denke kan voortbou op Césaire se idees.