Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Paneelbespreking: Departement Logistiek
Begin: 08/02/2019, 12:00
Einde: 08/02/2019, 14:00
Kontak:Linke Potgieter -
Plek: VDS 3022

Onderwerp: Strategies for Supervision

Fasiliteerder: Dr Jaco Franken

Paneellede: Prof Stephan Visagie (Logistics), Prof Tertius de Wet (Statistics), Prof Ronel du Preez (Vice-dean EBM faculty) and Prof Johan Fourie (Economics)

Opsomming: Na afloop van ons Tips for Teaching paneelbespreking, fokus ons hierdie Vrydag op studieleiding. Kom geniet Vrydag verversings om 11h30 (ipv die gebruiklike 10h00) in lokaal 3019, waarna almal wat belangstel saam kan kom gesels oor studieleiding. Paneellede gaan wenke gee rondom studieleiding en vrae beantwoord uit die gehoor. Almal wat bywoon word uitgenooi om ook hulle eie wenke te deel. Die idee is ‘n oop bespreking oor goeie praktyk vir studieleiding, idees hoe om struikelblokke te oorkom, en om wenke met mekaar te deel wat studieleiding makliker gemaak het asook meer effektief met betrekking tot navorsing. Dr Jaco Franken fasiliteer die sessie, met paneellede Prof Stephan Visagie (Logistiek), Prof Tertuis de Wet (Statistiek), Prof Ronel du Preez (Vise-dekaan - EBW fakulteit) en Prof Johan Fourie (Ekonomie).

Stuur asb. vrae wat u graag wil bespreek saam met RSVP teen Donderdag 7 Feb om genoeg plek en verversings te verseker.