Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
2019 Nuwelinge Biblioteekoriënteering
Begin: 28/01/2019, 08:00
Einde: 29/01/2019, 16:30
Kontak:Pieter du Plessis - 021-808 4882
Plek: Library and Information Service

​Stellenbosch Universiteit Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n oriënteringsprogram in die sentrale biblioteek en takbiblioteke aan. Die program vind op 28 en 29 Januarie plaas. Rondleidings word in fakulteitsverband gereël. Die doel van die program is om nuwelingstudente vertroud te maak met die dienste en fasiliteite van die biblioteek. Fakulteitsprogramme dui die datum en tyd van biblioteekbesoeke aan. Deelnemers aan die oriënteringsprogram kan ook opwindende pryse losslaan.

Meer besonderhede hieroor is beskikbaar in die volledige program wat studente in Januarie ontvang.