Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Boekbekendstelling: Transforming Transformation in Research and Teaching at South African Universities
Begin: 15/02/2019, 17:30
Einde: 15/02/2019, 20:00
Kontak:Natasha Swartz -
Plek: Stellenbosch Museum

​Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Transforming Transformation in Research and Teaching at South African Universities, 'n geredigeerde versameling deur gevestigde akademici en opkomende navorsingsstudente van nege Suid-Afrikaanse universiteite wat lesers toegang bied tot studente se wêrelde en hoe hulle komplekse sfere op, en weg van, kampus bou, ervaar en navigeer. Die boek is geredigeer deur profs. Rob Pattman en Ronelle Carolissen. Uitvoerende hoof van die Human Sciences Research Council Crain Soudien sal die gasspreker by die bekendstelling wees. Die boek sal ook by die geleentheid verkoop word.


Stuur asseblief RSVP's aan Natasha Swartz by nswartz@sun.ac.za teen 4 Februarie 2019.