Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Bedrog in die goudmynbedryf
Begin: 24/10/2018, 13:00
Einde: 24/10/2018, 14:00
Kontak:Martina Frei -
Plek: Lecture Hall 1004, Chamber of Mines Building

​Die Departement Aardwetenskappe nooi jou vriendelik uit na 'n middagete-praatjie deur Keith Kenyon, oor "Exposing gold minng fraud: an "unassayable" gold case history. Neem asseblief kennis dat studente vanuit alle fakulteite welkom is om by te woon.