Prof Gert Human van die Departement Ondernemingsbestuur sal sy intreerede getiteld The dark side of business interdependence and the collaboration-opportunism paradox, lewer.
Datum: 14 Junie 2018
Tyd: 17:30
Kamer 1046 van die Van der Sterr-gebou
Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvereistes aan.
RSVP voor 8 Junie 2018 per e-pos na jmpret@sun.ac.za