Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Paneelbespreking ter viering van Persvryheidsdag (3 Mei)
Begin: 20/04/2018, 10:00
Einde: 02/05/2018, 15:00
Kontak:Marenet Jordaan - 021 808 2625
Plek: Department of Journalism, 26 Crozier Street

​Die Departement Joernalistiek nooi u uit na 'n paneelbespreking ter viewing van Internasionale Persvryheidsdag. The tema vir vanjaar se bespreking is: "Die SA media se stryd om diegene in magsposisies tot verantwoording te roep: Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde."

Die paneelbespreking sal plaasvind op Donderdag 3 May om 10:00 vir 10:30 by die Departement Joernalistiek, Crozierstraat 26.

RSVP (teen Dinsdag 24 April): ​Mev. Elizabeth Newman (lnewman@sun.ac.za)

Vir meer inligting kontak Marenet Jordaan (marenet@sun.ac.za).