Kontak:Marilie
-
Plek: Electrical and Electronic Engineering Building
Prof Kobus du Plessis van die Departement Siviele Ingenieurswese sal sy intreerede getiteld A water crisis: What about the last drop? lewer.
Datum: 16 April 2018
Tyd: 17:30
Plek: Kamer E202, Elektriese en Elektroniese Ingenieursgebou
Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief aan of u wel die onthaal sal bywoon, asook spesiale dieetvereistes . RSVP voor 10 April 2018 na marilie@sun.ac.za.