Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Metanoia Partytjie
Begin: 21/04/2018, 18:00
Einde: 21/04/2018, 21:30
Kontak:Lourens van Niekerk - 0822581758
Plek: Metanoia Residence

​Die partytjie word deur die Interaksie HK van Metanoia gehou.

Die tema van die partytjie is "Zombie partytjie"

Alkohol en harde musiek sal teenwoordig wees.

Roflik 200 mense word geskat sal opdaag.

Monitering, regulasie en sekuriteit sal gedoen word deur die Interaksie komitee van Metanoia koshuis.