Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Lewenslesse uit Afrika
Begin: 08/03/2018, 18:30
Einde: 08/03/2018, 20:00
Kontak:Wiida Fourie-Basson - 021 808 2684
Plek: SU Botaniese Tuin

​Ons maak tyd om die hede te waardeer. Dave Pepler gesels oor sy ervarings in die woude van Afrika en lig die sluier oor van die uitsonderlike plante in die US se Botaniese Tuin se versameling en hoe hulle daar gekom het.

Sciencé Cafe Stellenbosch is 'n inisiatief van die US se Fakulteit Natuurwetenskappe om openbare gesprekke oor die natuurwetenskappe aan te moedig in 'n taal wat almal verstaan.