Kontak:cnew@sun.ac.za
- cnew@sun.ac.za
Plek: GG Cillié Building, Ryneveld Street
Prof Ronelle Cornelissen van die Departement Opvoedkundige Sielkunde sal haar intreerede getiteld Teaching community (psychology) towards decoloniality: looking back and looking ahead lewer.
Datum: 22 Februarie 2018
Tyd: 17:30
Plek: Kamer 3001, GG Cillié-gebou, Ryneveld Straat
Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief aan of u wel die onthaal sal bywoon, asook spesiale dieetvereistes. RSVP voor 15 Februarie na cnew@sun.ac.za.