Kontak:Rolene Langford
-
Plek: CREST, 5th floor of RW Wilcocks building, Room 4043, c/o Ryneveld and Victoria streets, Stellenbosch
Stories, kuns en teater bied 'n ideale platform om wetenskap effektief en aangrypend te kommunikeer. Dit is waarom ons volgende "Vrydagwetenskap @Stellenbosch" 'n spesiale hoogtepunt gaan wees. Ons gasspreker is Prof Jimmie Earl Perry, Direkteur van Opvoekundige Teater en Kreatiewe Kuns by Stellenbosch Universiteit se Sentrum vir HIV/VIGS-bestuur. Hy sal sy ondervinding van die gebruik van teater om HIV-infeksies te bekamp, kom deel.
'n Ligte vinger-ete sal voor die geleentheid bedien word. Daar is publieke parkering naby die lokaal by Eikestad Mall.
RSVP: Rolene Langford per e-pos teen 11 November 2015.