Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Staan saam ten geslagsgebaseerde geweld en geweld teen kinders op 6 September
Outeur: AFRICAN SUN MeDIA
Gepubliseer: 04/09/2019

Die moordsyfer vir vroue (womxn) in Suid-Afrika is vyf keer die wêreld gemiddeld.

41% uit 124,000 verkragtingsake wat aangemeld is in die laaste drie jaar is gepleeg teen kinders.

Staan saam met ons by AFRICAN SUN MeDIA en dra swart op Vrydag 6 September 2019 en neem standpunt in teen geslagsgebaseerde geweld en geweld teen kinders.

*Die term 'womxn' is 'n alternatiewe term vir die woord vrou, wat sedert 2015 in gebruik is om spesifiek transgender en vroue van kleur in te sluit. Dit is ook ʼn verwerping van die etimologie van vrou (women) wat uit man (man) uit gevorm is, maar eerder as vrye en onafhanklike wesens. Dit dien ook daarin om lig te werp op die vooroordeel, diskriminasie en institusionele struikelblokke vat vroue daagliks in die gesig staar.