Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nelson Mandela-kollokwium op 30 Maart
Outeur: Lynne Rippenaar-Moses
Gepubliseer: 28/03/2016

Die Nelson Mandela Museum, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Museum, nooi u hartlik uit na die Nelson Mandela Kollokwium.

Hoofsprekers:

Prof Xolela Mangcu, professor in sosiologie, Universiteit van Kaapstad

Prof Amanda Gouws, uitgelese professor in politieke wetenskap, Universiteit Stellenbosch (US)

Mnr Bradley Frolick, US Studenteraad, Transformasie-portefeulje

DATUM:  30 Maart 2016                                         

TYD: 18:00

PLEK:  Unviersiteit Stellenbosch Museum (Sasol Kunsmuseum), Ryneveldstraat, Stellenbosch

RSVP: Mev Nwabisa Moshenyane by nmoshenyane@sun.ac.za of 021 808 3691.

Verversings en wyn sal na afloop van die gesprekke bedien word.