Kontak:Aamirah Sonday
- 021 808 3404
Plek: Stellenbosch Institute for Advanced Study (STIAS), 10 Marais Road, Stellenbosch
Die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, professor Ingrid Woolard, nooi u na die Thys Visser-gedenklesing deur professor Renée B Adams van die Saïd Sakeskool, Universiteit van Oxford.
Dinsdag, 3 Oktober 2023 om 18:00 (skemerkelkonthaal vanaf 17:00)
Antwoord asseblief hier teen 15 September 2023.