Kontak:Shanté Neff
-
Plek: Die Stal, Coetzenburg, Stellenbosch
Sluit by ons aan vir ’n Imbizo 365-geleentheid ter viering van Werkersdag, aangebied deur die Sentrum vir die Bevordering van Maatskaplike Impak en Transformasie.
Kom vier Werkersdag vroeg saam met boeries op die braai, ’n pretvasvra, goeie musiek en wonderlike geselskap! 🌿🎶🧠
📅 Datum: Vrydag, 23 Mei 2025
🕛 Tyd: 12:00 – 14:00
📍 Plek: Die Stal, Coetzenburg, Stellenbosch
🎟 RSVP: https://forms.office.com/r/JtZQqA6i2b
📩 Navrae en toeganklikheidsbehoeftes: Shanté Neff – shante@sun.ac.za
Kom kuier saam vir ’n middag van verbondenheid, ontspanning en ’n bietjie vriendskaplike vasvraakompetisie!