Archive
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO)-aansoeke

Die eerste rondte aansoeke aan die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) sluit op 20 Mei 2016.

Meer inligting is beskikbaar by Jean Farmer, jeanlee@sun.ac.za, of op die SOL-webblad (http://www.sun.ac.za/sol).