Geestesgesondheid en welstand gedurende die COVID-19-pandemie

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampusgesondheidsdiens en Studentevoorligting en Ontwikkeling funksioneel virtueel gedurende die tydperk van algehele inperking om te verseker dat ’n reeks ondersteuningsdienste gedurende hierdie tydperk aan personeel en studente verskaf word.

Personeelondersteuning

Die Kampusgesondheidsdiens verskaf verskeie ondersteuningsdienste aan personeel gedurende die tydperk van algehele inperking. Skakel asb die volgende telefoonnommers of stuur ’n e-pos vir hulp:

Kampusgesondheidsdiens

Anneke van Heerden
021 808 3496
acvanheerden@sun.ac.za
Noodnommer ná ure: 076 431 0305

Menslike Hulpbronne: Welwees

Shibu Mamabolo
079 011 836
shibu@sun.ac.za

Eksterne berader:

Dr David Fourie 
082 852 1305
dpfourie@telkomsa.net

Raad vir stres

Vir nog wenke oor hoe om stres gedurende die COVID-19-pandemie te hanteer
Lees meer hier >

Studente-ondersteuning

Die Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling (SSVO) funksioneer van 17 tot 27 Maart 2020 virtueel, wat beteken dat geen personeel by die SSVO se persele op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse beskikbaar sal wees nie. Van Maandag, 30 Maart 2020 af sal SSVO weer terug wees op kantoor (Stellenbosch en Tygerberg). Alle sessies sal egter hoofsaaklik virtueel of telefonies voortgesit word.

Bereik die SSVO hier: