Met die sukses van verlede jaar se program as basis, sal die 2024 Lund-program oor ses maande strek. Dit begin op 15 Oktober 2024 en eindig op 25 Junie 2025, en sal 'n kombinasie van aanlyn sessies en in-persoon mobiliteitsweke by die Universiteit van Lund in Swede en die Universiteit Stellenbosch (US) in Suid-Afrika insluit.
PASS-personeel van die Universiteit Stellenbosch word uitgenooi om aansoek te doen vir hierdie mobiliteitsprogram.
- Aansoeke is tans oop! Doen hier aansoek.
- Aansoek sperdatum: 19 September 2024.
Vir meer inligting oor die program, besoek hier.