Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus
Outeur: Claudia Swart
Gepubliseer: 15/05/2023


Navorsing vir jou OLA*

Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus


In hierdie nuwe hibridiese US-kortkursus leer jy:

•hoe om jou navorsingsvraag te verfyn;
•hoe om die literatuur te raadpleeg;
•hoe om die opvoedkundige teorie as lens te gebruik;
•hoe om ’n gepaste metodologie vir data-insameling en ‑vertolking te ontwerp;
•hoe om dit in ’n duidelike en omvattende voorstel weer te gee; en
•hoe om deurgaans aan die US se etiese beginsels en beginsels vir institusionele goedkeuring te voldoen.


*onderrig-leer-assessering


​April tot September

Beperkte getal deelnemers

3 x Kontaksesssies in lewende lywe

Amptelike US-kortkursus (5 krediete (50 uur))

As jy belangstel kontak Claudia Swart:  claudias@sun.ac.za


Lees hier meer:  https://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/ctl/Pages/STL-short-course.aspx​