Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Openbare lesing: Die wetenskappe agter die 2022 Nobelpryse
Begin: 27/10/2022, 18:00
Einde: 27/10/2022, 20:00
Kontak:Wiida Basson -
Plek: A203, JC Smuts Building

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe nooi jou vriendelik uit na die sewende jaarlikse lesing oor "Die wetenskappe agter die 2022 Nobelpryse in Fisika, Chemie, en Geneeskunde", met trots aangebied deur die US se Departement Fisika; Fisiologiese Wetenskappe; en Chemie en Polimeerwetenskap. Kom geniet ligte verversings saam met ons na afloop van die lesings. 

Dit is 'n hibriede geleentheid wat in persoon en aanlyn via MSTeams aangebied word. Klik hier​ om te registereer vir beide.

Program

Die 2022 Nobelprys in Fisika is toegeken aan Alain Aspect (Frankryk), John F. Clauser (VSA) en Anton Zeilinger (Oostenryk) “for experiments with entangled photons, establishing the violation of Bell inequalities and pioneering quantum information science"

Spreker: Prof Mark Tame, Departement Fisika, US

Die 2022 Nobelprys in Chemie is toegeken aan Carolyn R. BertozziMorten Meldal en K. Barry Sharpless “for the development of click chemistry and bioorthogonal chemistry"

Spreker: Prof Willem van Otterlo, Departement Chemie en Polimeerwetenskap, US

Die 2022 Nobelprys in Geneeskunde is toegeken aan Svante Pääbo “for his discoveries concerning the genomes of extinct hominins and human evolution"

Spreker: Prof Hugh Patterton, direkteur van die Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie, US