Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webinaar: Impak van klimaatsverandering op Suider-Afrika
Begin: 07/03/2022, 12:30
Einde: 07/03/2022, 14:00
Kontak:Wiida Fourie-Basson - 021 808 2684
Plek: Zoom online meeting

Die Skool vir Klimaatstudies by die Universiteit Stellenbosch en die Africa Climate and Development Initiative (ACDI) by die Universiteit van Kaapstad nooi jou uit na 'n webinaar om die jongste Interregeringspaneel Werkgroep 2 se verslag: “Climate Change 2022: Impacts, Adaptation and Vulnerability" te bespreek, sowel as die implikasies vir Suider-Afrika.

Die bespreking sal gelei word deur Prof Bruce Hewitson, directeur van die Klimaatsisteemanalise-navorsingsgroep. Die paneellede is Dr Chris Trisos (ACDI, UCT), Prof Guy Midgley (SKS, US), en Prof Mark New (ACDI, UCT). Gedurende die vraag-en-antwoordsessie sal ander IPKV-outeurs van Afrika ook aan die gesprek deelneem. Hulle is Dr Chris Lennard, Dr Nick Simpson, en Prof Felix Kalaba.

Klik hier vir die uitnodiging na die webinar: https://mailchi.mp/7603971e2467/webinar-7861274